Standaard Luukse Kamers

Golden Rose

Everwood Breezing Grass Room What you get per room

`n Hoë antieke voorkoms met embuia hout meubles, `n on-suite badkamer met `n noordelike oog op die tuin. Hierdie kamer sluit ook wi-fi, werk- en koffee stasie, 10 kanale van DSTV, asook `n haardroeër op versoek.

Blue Heaven

Everwood Butterflies Nest Room What you get per room

Pragtige kamer met oostelike uitsig na die gastehuis . Hierdie kamer sluit ook wi-fi, werk- en koffee stasie, 10 kanale van DSTV, asook `n haardroeër op versoek.


Green Sleeves

Everwood Breezing Grass Room What you get per room

Pragtige kamer met `n baie private badkamer en unieke ontwerpte beddegoed en gordyne, gemaak en ontwerp deur jou gasvrou, Alta. Hierdie kamer sluit ook wi-fi, werk- en koffee stasie, 10 kanale van DSTV, asook `n haardroeër op versoek.

Sunshine Nest

Everwood Butterflies Nest Room What you get per room

Pragtige kamer met 'n westelike en noordelike uitsig na die patio Hierdie kamer sluit ook wi-fi, werk- en koffee stasie, 10 kanale van DSTV, asook `n haardroeër op versoek.