Eksklusiewe Wittebrood Kamer

Golden Fern

What you get per room

Hierdie pragtige kamer met on-suite badkamer het sy eie borrel bad. `n Hoë muur tot muur spieël is deel van die uitleg van hierdie eksklusiewe kamer. Die kamer het ook `n private ingang na die binnenshuise swembad.

Jy kry jou eie private ingang na die eksklusiewe wittebrood kamer. Hierdie kamer sluit ook wi-fi, werk- en koffee stasie, 10 kanale van DSTV, asook `n haardroer op versoek.