Gesinskamers

Breezing Grass

Everwood Breezing Grass Room What you get per room

Pragtige gesinskamer, standaard toegerus met `n dubbelbed en enkelbed, maar groot genoeg vir nog `n enkelbed. Die kamer kan tot 4 persoone in slaap. Hierdie kamer sluit ook wi-fi, werk- en koffee stasie, 10 kanale van DSTV, asook `n haardroeër op versoek.

Butterflies Nest

Everwood Butterflies Nest Room What you get per room

Pragtige kamer met 'n noordelike en oostelike uitsig na die tuin. Hierdie kamer sluit ook wi-fi, werk- en koffee stasie, 10 kanale van DSTV, asook `n haardroeër op versoek.