Konferensiegeriewe

Everwood Gastehuis het 'n ten volle toegeruste konferensie lokaal vir tot 40 konferensie gangers in `n klaskamer styl of vir 20 konferensie gangers in `n U-vorm styl. Hierdie ruim lokaal is toegerus met 'n projektor, witbord en grafiek sketsbord. Daar sal verwelkomings koffie of tee vir die besoekers wat die konferensie bywoon bedien word. Alles wat jy benodig sal gereed wees vir enige funksie, verjaarsdae, kombuistee, ooievaarstee, huweliksherdenkings en alle professionele konferensies.

Conference Room
Conference Room
Conference Room
Conference Room
Conference Room
Conference Room
Conference Room

Standaard Luukse Kamers

Eksklusiewe Wittebrood Kamer

Gesinskamers